Met groot opgewondenheid kan hierdie twee mense nie meer wag om die nuwe baba boetie te ontmoet nie. Jualize jy is mooier as ’n mens en gaan verseker een van die mooiste mammas wees 😉

Love hierdie album! Regte Pintrest look en die rokke verskaf deur Marlize Meeding. Studio fotos is nie altyd my “fav go to” venue nie, maar in die geval het alles net saamgewerk. Die lig, die modelle en die setting, feel en style!
Ek kan saam met jullie nie meer wag om hierdie kleine nuwe lyfie te ontmoet nie.

xx

2020-04-03_0042.jpg
2020-04-03_0040.jpg
2020-04-03_0038.jpg
2020-04-03_0035.jpg
2020-04-03_0037.jpg
2020-04-03_0044.jpg
2020-04-03_0046.jpg
2020-04-03_0047.jpg
2020-04-03_0043.jpg
2020-04-03_0045.jpg
2020-04-03_0041.jpg

“Making the decision to have a child is momentous. It is to decide forever to have your heart go walking around outside your body.” —Elizabeth Stone

Sy is hier!……..!! Pop mooi….n nuwe baba sussie. n Nuwe baba lyfie in die huis…..

Nure, wat ‘n besonderse naam! Sy is alklaar beeldskoon net soos haar mamma en sussie. Die fotos is vir my so uniek en eg. Tuis geneem en ousus het haar klaar aanvaar, hoe special.
Liefde sonder grense…..Kinders verander mens se lewe handomkeer….

GENIET die mooi fotos, net so paarkies….
Kleertjies van Everli Baby….

Xxx

2020-04-03_0006.jpg

2020-04-03_0004.jpg

2020-04-03_0002.jpg

2020-04-03_0001.jpg

2020-04-03_0007.jpg

2020-04-03_0005.jpg

2020-04-03_0008.jpg

2020-04-03_0011.jpg

2020-04-03_0009.jpg

2020-04-03_0010.jpg

2020-04-03_0013.jpg

2020-04-03_0012.jpg

2020-04-03_0016.jpg

2020-04-03_0014.jpg

2020-04-03_0015.jpg

2020-04-03_0017.jpg