Riette de Wet Photography | Die Strauss gesin verwag
2817
post-template-default,single,single-post,postid-2817,single-format-standard,,qode-title-hidden,qode-theme-ver-10.0,wpb-js-composer js-comp-ver-4.12,vc_responsive

Die Strauss gesin verwag

Die mooi Strauss gesin is so opgewonde oor hulle nuwe baba lyfie wat oppad is….en wou dit graag vasvang tussen die mooie proteas op die pragtige Harmonie Proteas.

Carmen dra so mooi en ons het so lekker geshoot 😉 Julle is verseker naturals

Kan nie wag om die nuwe baba sussie te ontmoet nie. Hier is so paar van hulle beautiful album.

Carmen se rok is deur Cocoberry

No Comments

Post A Comment